Nanchong
Nanchong (Chinees: 南充) is 'n stad in die Chinese provinsie Sichuan met 'n bevolking van 6 278 622 in 2010. Die stad is in die sentrum van China, noord van die Yangtze geleë.
Nanchong 南充 | |
---|---|
Stad | |
Die Zhang Fei-tempel in Nanchong. | |
Koördinate: 31°15′00″N 106°14′00″O / 31.25000°N 106.23333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Sichuan |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Liu Hongjian |
Oppervlak | |
• Totaal | 12 479 km2 (4 818 vk. myl) |
Hoogte | 340 m (1 120 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 278 622 |
• Digtheid | 500/km2 (1 300/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 637000 |
Skakelkodes | 0817 |
Webwerf | nanchong.gov.cn |
Nanchong grens in die ooste aan Datsjou, in die weste aan Mianyang en Suining, en in die noorde aan Guangyuan. Die stad is in 314 v.C. deur die Qin-dinastie verower. Tydens die Han-dinastie is dit Anhan genoem en in 621 is die stad onder die Tang-dinastie in Guotsjou ("vrugstad") hernoem. In 742 is die naam ná Nanchong verander.