Nancy Pelosi
Amerikaanse politikus (gebore 1940)
Nancy Patricia D'Alesandro Pelosi (gebore 26 Maart 1940 as Nancy Patricia D'Alesandro in Baltimore, Maryland) is 'n Amerikaanse politikus van die Demokratiese Party en van 3 Januarie 2019 tot 3 Januarie 2023 speaker van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers, waarvan sy sedert 1987 'n lid is en met die 12de Kaliforniese kongreskiesafdeling 'n deel van die stad San Francisco verteenwoordig. Dieselfde funksie het sy reeds van 2007 tot 2011 gehou en sy was tussentydse voorsitter van die Demokratiese minderheidsgroep (Minority Leader).
Nancy Pelosi | |
52nd Speaker of the United States House of Representatives
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang Januarie 3, 2019 | |
Voorafgegaan deur | Paul Ryan |
---|---|
House Minority Leader
| |
Ampstermyn Januarie 3, 2011 – Januarie 3, 2019 | |
Vise | Steny Hoyer |
Voorafgegaan deur | John Boehner |
Opgevolg deur | Kevin McCarthy |
House Minority Whip
| |
Ampstermyn Januarie 15, 2002 – Januarie 3, 2003 | |
Voorafgegaan deur | David Bonior |
Opgevolg deur | Steny Hoyer |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Nancy Patricia D'Alesandro 26 Maart 1940 Baltimore, Maryland, Verenigde State |
Politieke party | Demokratiese Party |
Eggenoot/-note | Paul Pelosi 1963 |
Kind(ers) | 5 |
Handtekening |
Eksterne skakels
wysig- Office of the Speaker Amptelike webtuiste
- Speaker Pelosi Amptelike House webtuiste
- Nancy Pelosi for Congress webtuiste
- The American Ireland Fund Peace Award
- Video Biography NIAF Lifetime Achievement Award
- Nancy Pelosi Geargiveer 26 Junie 2017 op Wayback Machine Video deur Makers: Women Who Make America
- Verskynings op C-SPAN