John Boehner
Amerikaanse politikus
John Andrew Boehner [ˈbeɪnɚ] (* 17 November 1949 in Reading, Hamilton County, Ohio)[1] is 'n Amerikaanse politikus van die Republikeinse Party en vanaf 1991 tot 2015 lid van die Huis van Verteenwoordigers (House of Representatives).
John Boehner | |
John Boehner in April 2009 | |
61ste Speaker (voorsitter) van die Huis van Verteenwoordigers
| |
Ampstermyn 5 Januarie 2011 – 29 Oktober 2015 | |
President | Barack Obama |
---|---|
Voorafgegaan deur | Nancy Pelosi |
Opgevolg deur | Paul Ryan |
Minderheidsleier in die Huis van Verteenwoordigers
| |
Ampstermyn 3 Januarie 2007 – 3 Januarie 2011 | |
Vise | Roy Blunt (2007–2009) Eric Cantor (2009–2011) |
Voorafgegaan deur | Nancy Pelosi |
Opgevolg deur | Nancy Pelosi |
Meerderheidsleier in die Huis van Verteenwoordigers
| |
Ampstermyn 2 Februarie 2006 – 3 Januarie 2007 | |
Vise | Roy Blunt |
Voorafgegaan deur | Roy Blunt (waarnemend) |
Opgevolg deur | Steny Hoyer |
Voorsitter van die Komitee vir onderwys en werksmag in die Huis van Verteenwoordigers
| |
Ampstermyn 3 Januarie 2001 – 3 Januarie 2006 | |
Voorafgegaan deur | William Goodling |
Opgevolg deur | Howard McKeon |
Voorsitter van die Republikeinse Konferensie in die Huis van Verteenwoordigers
| |
Ampstermyn 3 Januarie 1995 – 3 Januarie 1999 | |
Voorafgegaan deur | Dick Armey |
Opgevolg deur | J. C. Watts |
Lid van die Huis van Verteenwoordigers van Ohio se 8ste distrik
| |
Ampstermyn 3 Januarie 1991 – 30 Oktober 2015 | |
Voorafgegaan deur | Buz Lukens |
Lid van die Ohio Huis van Verteenwoordigers van die 57ste distrik
| |
Ampstermyn 3 Januarie 1985 – 31 Desember 1990 | |
Voorafgegaan deur | Bill Donham |
Opgevolg deur | Scott Nein |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 17 November 1949 Reading, Ohio |
Politieke party | Republikein |
Eggenoot/-note | Deborah Gunlack (1973–hede) |
Kind(ers) | Lindsay Boehner Tricia Boehner |
Alma mater | Xavier University (B.A.) |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Verenigde State |
Diens/Tak | Amerikaanse Vloot |
Jare in diens | 1968 (8 weke) |
Vanaf 2 Februarie 2007 het hy die amp van Republikeinse minderheidsleier in die Huis van Verteenwoordigers beklee. Ná die Republikeinse oorwinning in die middeltermyn-Kongresverkiesing van 2010 fungeer hy sedert Januarie 2011 as Speaker (voorsitter) van die Huis van Verteenwoordigers. Op 25 September 2015 het hy sy aftreding van die pos as voorsitter van die Huis van Verteenwoordigers aangekondig.[2] Op 29 Oktober 2015 is Paul Ryan as nuwe voorsitter van die Huis van Verteenwoordigers gekies.[3]
Verwysings
wysig- ↑ "Guide to House and Senate Members: John A. Boehner". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2010. Besoek op 6 Januarie 2011.
- ↑ (en) Steinhauer, Jennifer (25 September 2015). "John Boehner Will Resign From Congress". The New York Times. Besoek op 30 Oktober 2015.
- ↑ David M. Herszenhorn en Emmarie Huetteman (29 Oktober 2015). "As Speaker, Paul Ryan May Need to Pare Lofty Goals". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 November 2015. Besoek op 30 Oktober 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie John Boehner.