Nanping
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nanping (Chinees: 南平) is 'n stad in die Chinese provinsie Fujian met 'n bevolking van 2 900 000 in 2009. Die stad is in die suidooste van China, naby die kus van die Suid-Chinese See geleë. Nanping grens in die ooste aan Ningde en in die suide aan Sanming.
Nanping 南平 | |
---|---|
Stad | |
Nanping soos gesien vanaf die Botaniese tuin. | |
Koördinate: 26°39′00″N 118°11′00″O / 26.65000°N 118.18333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Fujian |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Pei Jinjia |
• Burgemeester | Lin Baojin |
Oppervlak | |
• Totaal | 26 300 km2 (10 200 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 900 000 |
• Digtheid | 110/km2 (290/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 353000, 354000 |
Skakelkodes | 599 |
Webwerf | np.gov.cn |