Nasionale Eerste Liga

(Aangestuur vanaf Nasionale Eerste Divisie)

Die Nasionale Eerste Liga is die tweede vlak vir sokker in Suid-Afrika na die Premier Sokkerliga. Hierdie kompetisie bestaan uit 16 spanne, verdeel oor twee kompetisies (noord en suid). Die wenners van beide kompetisies speel teen mekaar in 'n eindstryd. Die wenner promoveer na die Premier Sokkerliga en die verloorder speel teen die nommer 15 van die PSL vir 'n plek in hierdie kompetisie vir die volgende seisoen.

Nasionale Eerste Liga
2020-'21- Nasionale Eerste Liga
Sportsoort Sokker
Gestig 1996
Eienaar Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie
Inwydingseisoen 1996–97
Deelnemende lande Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Aantal spanne 16
Mees onlangse kampioen Moroka Swallows (2019–20)
Verwante kompetisies Suid-Afrikaanse Beker
Premier Sokkerliga
Borg(e) GladAfrica

Klubs in 2020/21Wysig