Nasionale Wildernispark

Die Nasionale Wildernispark is 'n park op die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Op 6 Maart 2009 het die park met die Tsitsikamma Nasionale Park, Knysna Nasionale Meergebied en ander areas saamgesmelt om die nuwe Tuinroete Nasionale Park te vorm.

Nasionale Wildernispark
Wilderness National Park.jpg
Land Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Naaste dorp George
Ligging van Nasionale Wildernispark op 'n kaart (Wes-Kaap)
Nasionale Wildernispark
Nasionale Wildernispark
Koördinate: 33°59′0″S 22°43′0″O / 33.98333°S 22.71667°O / -33.98333; 22.71667Koördinate: 33°59′0″S 22°43′0″O / 33.98333°S 22.71667°O / -33.98333; 22.71667
Bestuursliggaam SANParke
Webblad Tsitsikamma Nasionale Park

Die park is bekend vir sy woude en asemrowende kuslyn. Dit strek ongeveer 40 kilometer langs die Indiese Oseaan-kuslyn af.

Sien ookWysig

BronWysig

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.

Eksterne skakelsWysig