Natalse Haaie
(Aangestuur vanaf Natal Sharks)
Die Natalse Haaie is 'n rugbyspan gesetel in Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Natalse Haaie | ||||
Bynaam(e) | Sharks | |||
Embleem | Haai | |||
Stigting | 1890 | |||
Unie | KwaZulu-Natalse Rugbyunie | |||
Ligging | Durban | |||
Streek | KwaZulu-Natal | |||
Stadion | Jonsson Kings Park | |||
Kapasiteit | 55 000 | |||
Afrigter(s) | Sean Everitt (Curriebeker) Ricardo Loubscher (Rugby-uitdaag) | |||
Kaptein(s) | Tera Mtembu en Jeremy Ward | |||
Liga(s) | Curriebeker Rugby-uitdaagreeks | |||
2018 | Kampioen | |||
| ||||
Unie webwerf | ||||
www.sharksrugby.co.za |
Die Haaie het ontstaan uit die Natal Rugbyunie wat in 1890 gestig is. Die span was as die "Piesangboere" bekend tot die middel negentigs.
Die Haaie se tuisveld is die Kings Park-stadion. Hulle neem aan die Curriebeker- en Rugby-uitdaagreeks deel en staan as die Sharks bekend wanneer hulle aan Superrugby deelgeneem het.