Natalse anemoon
Die Natalse anemoon (Anemonia natalensis) is 'n seediertjie wat in die tussengetysone in rotspoele leef. Die anemoon kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika en word 20 mm breed. Die liggaamstam is rooi en die tentakels is rooi tot rooibruin met 'n blouerige skynsel naby die mond.
Natalse anemoon | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. natalensis
|
Binomiale naam | |
Anemonia natalensis (Carlgren, 1938)
|
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0