Ncandu-waterval
(Aangestuur vanaf Ncandu waterval)
Die Ncandu-waterval is slegs 12 km buite Newcastle in die rigting van Normandien. Dit bied 'n ontspanningsarea in die natuur met braai- en ablusiefasiliteite beskikbaar. Die hekke is daagliks tussen 06h00 en 20h00 oop vir besoekers.
Ncandu-waterval | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Naaste dorp | Newcastle |
|
|
Koördinate: 27°50′56″S 29°50′38″O / 27.84889°S 29.84389°O |