Ncandurivier
rivier in Suid-Afrika
Die Ncandurivier is 'n voorloper van die Tugelarivier in KwaZulu-Natal. Die rivier gaan oor die Ncandu-waterval 12 km buite die dorp Newcastle.
Ncandurivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Oorsprong-hoogte | 1 214 m |
Koördinate: 27°49′56″S 29°53′2″O / 27.83222°S 29.88389°O |
Samevloei
wysig- Ngaganerivier, by koördinate 27°44′31″S 30°00′47″O / 27.74208°S 30.01318°O, vloei dan in die Buffelsrivier en later Tugela.
Bron
wysig- South Africa Road Atlas. MapStudio. ISBN 978-1-77026-154-9