Ngaganerivier
Die Ngaganerivier is 'n rivier wat noordwes in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier word deur die Chelmsforddam opgedam, maar sluit verder stroomaf aan by die Buffelsrivier, 'n sytak van die Tugela.
Ngaganerivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding | Buffelsrivier |
Monding-hoogte | 922 m |
Koördinate: 27°43′28″S 30°04′50″O / 27.72444°S 30.08056°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Ngaganerivier se monding by Geonames.org (cc-by)