Ndaba kaMageba
(Aangestuur vanaf Ndaba)
Ndaba kaMageba was 'n Zoeloekoning.[1]Hy was die seun van Mageba, en was hoof van die Zoeloenasie vanaf omtrent 1745 tot 1763. Hy is deur Jama kaNdaba opgevolg.
Ndaba kaMageba | |
---|---|
Koning van die Zoeloenasie | |
Dinastie | Huis van die Zoeloe |
Bewind | 1745–1763 |
Volle naam | Ndaba kaMageba |
Gesterf | 1763 |
Voorganger | Mageba kaGumede |
Opvolger | Jama kaNdaba |
Vader | Mageba kaGumede |
Verwysings
wysig- ↑ Havemann, Louis-John. "Geskiedenis van die Zoeloenasie". KwaZulu Natal North Coast Happenings.
Voorafgegaan deur Mageba kaGumede |
Koning van die Zoeloenasie 1745–1763 |
Opgevolg deur Jama kaNdaba |