Ndevana
Ndevana is 'n swart woonbuurt buite Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.
Ndevana | |
---|---|
Koördinate: 32°54′27″S 27°30′37″O / 32.9074°S 27.5102°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Skakelkode | 043 |