Ndwenirivier
Die Ndwenirivier is 'n rivier wat sentraal in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.
Ndwenirivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding | Buffelsrivier |
Monding-hoogte | 899 m |
Koördinate: 28°24′35″S 30°38′13″O / 28.40972°S 30.63694°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Ndwenirivier se monding by Geonames.org (cc-by)