Nechama Rivlin
Israeliese akademikus
Nechama Rivlin (Hebreeus: 5נֶחָמָה רִיבְלִין Junie 1945 – 4 Junie 2019) was 'n Israeliese akademikus en die vrou van die voormalige president van Israel Reuven Rivlin. Sy het vanaf 1967 tot 2007 by die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem gewerk.
Nechama Rivlin | |
Eerste-vrou van Israel
| |
Ampstermyn 24 Julie 2014 – 4 Junie 2019 | |
President | Reuven Rivlin |
---|---|
Voorafgegaan deur | Sonya Peres |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 5 Junie 1945 Herut, Israel |
Sterf | 4 Junie 2019 Petah Tikva, Israel |
Eggenoot/-note | Reuven Rivlin (trou 1971) |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Hebreeuse Universiteit van Jerusalem (B.Sc) |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |