Maak hoofkeuseskerm oop

Neognathae is voëls in die subklas Neornithes wat aan die klas van voëls behoort. Die subklas omvat die grootste deel van die nou lewende voëlspesies. Die res van die voëls behoort aan die suster-subklas Palaeognathae.

Neognathae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Subklas: Neornithes
Infraklas: Neognathae
Superordes

Galloanserae
Neoaves

Sien ookWysig