Ngwamutsatsa
Die Ngwamutsatsa is 'n niestandhoudende stroompie in die Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.
Ngwamutsatsa | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Timbavatirivier |
Monding-hoogte | 407 m |
Koördinate: 24°27′21″S 31°28′17″O / 24.45583°S 31.47139°O |
Dit vloei oos van die Orpen-Satarapad en mond noordwaarts uit in die Timbavatirivier, wat 'n sytak van die Olifantsrivier is.
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Ngwamutsatsa se monding by Geonames.org (cc-by)