Nicholas Clay

Britse akteur

Nicholas Clay (18 September 1946 – 25 Mei 2000) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Excalibur (1981) en Evil Under the Sun (1982), en in die televisiereeks Highlander (1992).

Nicholas Clay
Geboortenaam Nicholas Anthony Phillip Clay
Geboorte (1946-09-18)18 September 1946
Sterfte 25 Mei 2000 (op 53)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1971: The Night Digger
  • 1972: The Darwin Adventure
  • 1977: Terror of Frankenstein
  • 1981: Excalibur
  • 1981: Lovespell
  • 1981: Lady Chatterley's Lover
  • 1982: Evil Under the Sun

Televisiereekse

wysig
  • 1980: The Greeks: A Journey in Space and Time
  • 1982: The Agatha Christie Hour
  • 1988: Gentlemen and Players
  • 1992: Highlander
  • 1992: Virtual Murder
  • 1993: Berlin Break

Televisierolprente

wysig
  • 1978: Saturday, Sunday, Monday
  • 1982: Russian Night... 1941
  • 1984: Das Martyrium des heiligen Sebastian
  • 1985: The Corsican Brothers
  • 1997: Shanghai 1937
  • 2005: The Agatha Christie Code

Eksterne skakels

wysig