Nicky Morgan (gebore 1 Oktober 1972) is 'n Britse politikus wat aan die Konserwatiewe Party behoort.

Nicky Morgan
Nicky Morgan

Minister van Digitale Sake, Kultuur, Media en Sport
Ampsbekleër
Termynaanvang
24 Julie 2019
Eerste minister Boris Johnson
Voorafgegaan deur Jeremy Wright

Persoonlike besonderhede
Gebore 1 Oktober 1972 (1972-10-01) (48 jaar oud)

Sedert 24 Julie 2019 is sy minister van Digitale Sake, Kultuur, Media en Sport in die Johnson-kabinet.

Morgan was voorheen die minister van Onderwys gewees.

Eksterne skakelsWysig