Nieuwoudtspas is 'n bergpas wat ten ooste van die N7 nasionale pad op 'n grondpad lê wat lei na die Algeria-bosboustasie in die Sederberg.[1] Die pas bereik 'n hoogte van 590 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:8.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 "Nieuwoudts Pass, Cederberg - Mountain Passes South Africa". www.mountainpassessouthafrica.co.za (in Engels).