Maak hoofkeuseskerm oop

Die Bontroklaksman (Nilaus afer) is 'n algemene standvoël van doringboomsavanne en oop breëblaarboomveld. Die voël is 14 cm groot en weeg 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Brubru.

Bontroklaksman
NilausSmit.jpg
Illustrasie deur Joseph Smit, 1883
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Nilaus

Swainson, 1827
Spesie:
N. afer
Binomiale naam
Nilaus afer
(Latham), 1801
Sinonieme
  • Nilaus capensis
'n Mannetjie N. a. massaicus

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Nilaus afer". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.