Ninapark
voorstad in Suid-Afrika, in die suidwestelike hoek van die hoofplek Akasia
Ninapark is 'n voorstad in Suid-Afrika, in die suidwestelike hoek van die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Ninapark het ongeveer 4 461 inwoners tydens die 2011-sensus gehad.
Ninapark | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 25°40′55″S 28°08′39″O / 25.68194°S 28.14417°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,48 km2 (0,57 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 923 |
• Digtheid | 2 651/km2 (6 870/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 67.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 30.6% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 67.3% |
• Tswana | 10.3% |
• Engels | 9.5% |
• Sepedi | 4.0% |
• Ander | 8.9% |
Poskode (strate) | 0182 |
Poskode (posbusse) | 0201 |
Skakelkode | 012 |
Ninapark se noordegrens is Theresapark langs die Britspad. Suid grens dit aan Suiderberg en oos lê Florauna.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Ninapark". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.