Nitasha Kaul
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nitasha Kaul (gebore 1976) is ’n Indiese ekonoom, filosoof, digter en skrywer.
Lewe
wysigKaul is in Kasjmir gebore en woon tans in die Verenigde Koninkryk. Sy werk as 'n besoekende "Research Fellow" by die Sentrum vir die Studie van Demokrasie aan die Universiteit van Westminster in Londen en doen navorsing oor die demokratisering van Bhoetan. Sy reis gereeld daar rond en skryf daarbenewens boeke, artikels en kolomme vir The Guardian en The Times of India oor die Kasjmir-gebied.[1][2]
Werke
wysig- Residue
- November Light: An Anthology of Creative Writing from Bhutan
- Imagining Economics Otherwise: Encounters with Identity/Difference
Pryse
wysig- Asian literary prize
Eksterne skakel
wysig- Nitasha Kaul Geargiveer 12 Julie 2016 op Wayback Machine op opendemocracy.cnet
Verwysings
wysig- ↑ Alison Flood: Indian subcontinent dominates Man Asian literary prize shortlist. The Guardian. 21 Oktober 2009. Besoek op 22 Januarie 2016.
- ↑ Nitasha Kaul. Geargiveer 2 Februarie 2017 op Wayback Machine Kulturaustausch, besoek op 22 Januarie 2016.