Maak hoofkeuseskerm oop

Die Njassaparkiet (Agapornis lilianae) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in sy klein gebied rondom die middel Zambeziriviervallei en verkies breëblaarboomveld, veral hoë mopanieboomveld. Die voël is 13 – 14 cm lank en 30 - 40 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Lilian's Lovebird.

Njassaparkiet
Agapornis lilianae (Zambia).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Superfamilie:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. lilianae
Binomiale naam
Agapornis lilianae
Shelley, 1896
Lillians lovebird distribution.gif
Verspreiding in rooi.

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Agapornis lilianae". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.