Nomvula Mokonyane

Nomvula Paula Mokonyane (gebore 28 Junie 1963 in Kagiso, Gauteng) is 'n Suid-Afrikaanse politikus.

Nomvula Mokonyane
Nomvula Mokonyane

Minister van Omgewingsake
Ampstermyn
22 November 2018 – 29 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Edna Molewa
Opgevolg deur Barbara Creecy

Minister van Kommunikasie
Ampstermyn
28 Februarie 2018 – 22 November 2018
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Mmamoloko Kubayi
Opgevolg deur Stella Ndabeni-Abrahams

Minister van Water en Sanitasie
Ampstermyn
2014 – 2017
President Zuma, Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Edna Molewa

5de Premier van Gauteng
Ampstermyn
6 Mei 2009 – 21 Mei 2014
Voorafgegaan deur Paul Mashatile
Opgevolg deur David Makhura

Persoonlike besonderhede
Gebore 28 Junie 1963
Kagiso, Gauteng
Politieke party African National Congress

Sy was gedurende 2018 Minister van Kommunikasie en van 22 November 2018 tot 29 Mei 2019 Minister van Omgewingsake onder president Cyril Ramaphosa.

Van 2014 tot 2017 was sy die Minister van Water en Sanitasie onder presidente Cyril Ramaphosa en Jacob Zuma, en van Mei 2009 tot Mei 2014 die vyfde premier van Gauteng.

Eksterne skakels

wysig
Politieke poste
Voorafgegaan deur
Paul Mashatile
Premier van Gauteng
6 Mei 2009 – 21 Mei 2014
Opgevolg deur
David Makhura