Noordelike olifantrob
Die noordelike olifantrob of noordelike see-olifant (Mirounga angustirostris) is 'n olifantrob wat in die Noordelike Halfrond in die Arktiese waters voorkom. Dit is een van die twee olifantrob-spesies, die ander een is die suidelike olifantrob.
Noordelike olifantrob | |
---|---|
Bul, koei en kleintjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. angustirostris
|
Binomiale naam | |
Mirounga angustirostris (Gill, 1866)
| |
Verspreiding (donkerblou: broeikolonies) |
Verwysings
wysig- ↑ Campagna, C. (2008). Mirounga angustirostris. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 28 Januarie 2009.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Noordelike olifantrob.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Noordelike olifantrob