Norwegian

lugredery van Noorweë
(Aangestuur vanaf Norwegian Air Shuttle)

Die laekostelugredery Norwegian Air Shuttle (kortweg Norwegian) is 'n Noorse lugredery.

Norwegian
IATA ICAO Roepteken
DY NAX Nor shuttle
Gestig22 Januarie 1993
HoofspilleParys-Charles de Gaulle
Lughawe Parys-Orly
Oslo-lughawe
FokusstedeVerskeie
LojaliteitsprogramNorwegian Reward
AlliansieAirlines for Europe
Vlootgrootte163
Bestemmings153
SitkamerVerskeie
HoofkantoorBærum
SleutelpersoneBjørn Kjos (Voorsitter)
Webwerfhttps://www.norwegian.com
'n Boeing 787 Dreamliner van Norwegian

Die maatskappy, wat sy hoofkwartier op die Bærum naby Oslo het, is 'n langafstandlaekostelugredery wat met die beste ter wêreld vergelyk word.[1].

Norwegian het uit verskeie filiale van 'n aantal lugvaartmaatskappye ontstaan en het later self verskeie lugdienste oorgeneem.

Verwysings

wysig