Noupoortsnek
bergpas in Suid-Afrika
Noupoortsnek is 'n klein bergpas in die Rooiberge op die R712-streeksroete net noord van Clarens in die Vrystaat. Die pad kan vol sneeu word in die winter.
-
Uitsig op die poort van Clarens se wandelpad af
-
Die Titanic-rots by die ingang na Noupoortsnek digby Clarens
-
Die poort uitgebeeld in 'n skildery deur Michael Albertyn sr.