Nyangane
Die Nyangane is 'n niestandhoudende spruit in die Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.
Nyangane | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Timbavatirivier |
Monding-hoogte | 229 m |
Koördinate: 24°06′29.7″S 31°39′58″O / 24.108250°S 31.66611°O |
Dit vloei net wes van die Letaba-Satarapad (naby die Olifantsbrug) en mond noordwaarts uit in die Timbavatirivier, wat 'n sytak van die Olifantsrivier is.
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Nyangane se monding by Geonames.org (cc-by)