OS X Mountain Lion
negende groot vrystelling van OS X
OS X Mountain Lion[1] (weergawe 10.8) is op 16 Februarie 2012 bekendgestel as die negende groot vrystelling in die Mac OS X reeks van Apple. Dit is geskeduleer om in die laat Suid-Afrikaanse winter van 2012 vrygestel the word.[1] OS X Mountain Lion sal selfs meer van die iOS se eienskappe oorneem, met sommige eienskappe wat reeds in Lion vir die Mac bekendgestel is. Baie toepassings is hernoem of aangepas om ooreen te stem met hul iOS-eweknieë. Die toepassing iCal is byvoorbeeld hernoem na Calendar.[2]
Deel van die OS X-familie | ||
Ontwikkelaar | ||
---|---|---|
Apple Inc. | ||
Webblad | Amptelike webblad | |
Vrystellings | ||
Huidige weergawe | 10.8.5 (bou 12F45) (3 Oktober 2013 | )|
Bronkodemodel | Geslote bron (met oopbronkomponente) | |
Lisensie | APSL en Apple EULA | |
Kerntipe | Hibriede | |
Opdateermetode | Mac-toepwinkel | |
Platforms wat ondersteun word | x86-64 | |
Voorafgegaan deur | OS X Lion | |
Opgevolg deur | OS X Mavericks | |
Ondersteuningstatus | ||
Sekuriteitsopdeterings en drukkerdrywers | ||
Verdere leesstof |
Stelselvereistes
wysigAs Ontwikkelaarsvoorskou 1, ondersteun Mountain Lion dieselfde hardeware as Lion:
- x86-64 SVE (Macs met ’n Intel Core 2 Duo, Intel Core i3, Intel Core i5, Intel Core i7 of Xeon-verwerker)[3]
- Ten minste 2GG RAM[4]
- Mac OS X v10.6.8[4]
- Ten minste 8GG oop spasie op die hardeskyf[4]
- AirDrop word ondersteun op die volgende Macmodelle:[4]
- MacBook Pro (laat-2008 of nuwer)
- MacBook Air (laat-2010 of nuwer)
- MacBook (laat-2008 of nuwer)
- iMac (vroeg-2009 of nuwer)
- Mac mini (middel-2010 of nuwer)
- Mac Pro (vroeg-2009 met Airport Extreme-kaart en middel-2010 of nuwer)
Nuwe of veranderde eienskappe
wysig- Dieper integrasie van iCloud wat nuwe Open- en Stoor-dialoog in iWork-toepassings insluit
- Outomatiese sinkronisering van dokumente in iWork met iCloud
- Messages - ’n multi-protokol kitsboodskaptoepassing (wat iChat vervang) met ondersteuning vir die iMessage-diens
- Reminders - ’n taaklystoepassing, ook op iOS, afsonderlik van iCal[5]
- Notes - voorheen in iOS en afsonderlik van Mail
- Share Sheets - ’n "deel"-knoppie en dialoogkassie in Safari en ander toepassings
Game Centre - geleen van iOS
- AirPlay Mirroring - Afstandsuitsending van OS X werkskerm na Apple TV vir AirPlay
- Gatekeeper[6] - ’n anti-skaadprogrammatuureienskap gebaseer op digitale handtekeninge en die Mac App Store
- Integrasie van Twitter[7]
- Notification Centre - ’n werkskermweerawe soortgelijk aan die een in iOS 5.0 en hoër. Die toepassingopspringers (pop-ups) is gekonsentreer in die hoek van die skerm en die middel self word van die bokant van die skerm afgetrek, net soos in iOS
Hernoemde toepassings
wysig- iCal is hernoem na "Calendar"
- Address Book is hernoem na "Contacts"
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (en) Apple Inc. (16 Februarie 2012). "Apple stel OS X Mountain Lion Ontwikkelaarsvoorskou bekend met meer as 100 nuwe eienskappe". Persberig. http://www.apple.com/pr/library/2012/02/16Apple-Releases-OS-X-Mountain-Lion-Developer-Preview-with-Over-100-New-Features.html. Besoek op 16 Februarie 2012.
- ↑ Gruber, John. "Mountain Lion". Daring Fireball (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2020. Besoek op 16 Februarie 2012.
- ↑ "Mac OS X Lion Roundup: Recovery Partitions, TRIM Support, Core 2 Duo Minimum, Focus on Security" (in Engels). Mac Rumors. 25 Februarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 7 Junie 2011.
- ↑ 4,0 4,1 4,2 4,3 "Apple – OS X Lion – Tegniese Spesifikasies" (in Engels). Apple. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2012. Besoek op 15 Augustus 2011.
- ↑ Caldwell, Serenity; Frakes, Dan (16 Februarie 2012). "Mountain Lion: Raak prakties met Contacts en Calendar". Macworld (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2012. Besoek op 17 Februarie 2012.
- ↑ Sieger, MG (16 Februarie 2012). "Verrassing! OS X Mountain Lion burl die lewe in (vandag vir ontwikkelaars, vir almal in die somer)". TechCrunch (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 November 2019. Besoek op 16 Februarie 2012.
- ↑ "OS X Mountain Lion - geïnspireer deur iPad. Gemaak vir die Mac". Apple.com (in Engels). Apple Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2012. Besoek op 17 Februarie 2012.