O ewiges Feuer, o Ursprung der Liebe, BWV 34a

O ewiges Feuer, o Ursprung der Liebe, BWV 34a, is 'n kantate van Johann Sebastian Bach waarvan slegs die libretto en bewegings 2, 3, en 6 oorleef.

O ewiges Feuer, o Ursprung der Liebe
BWV 34a
Kantate deur Johann Sebastian Bach
OkkasieTroue
GekomponeerWaarskynlik 1725 of 1726, moontlik 1727 of later, in Leipzig

Geskiedenis

wysig

Die kantate is as 'n kommissie vir 'n bruilof in 1725 of 1726 in Leipzig gekomponeer[1] en is kort daarna opgevoer.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Richard Stokes. J.S. Bach – The Complete Cantatas in German-English Translation, Long Barn Books/Scarecrow Press, 2000, ISBN 0-8108-3933-4