Oosterse stormswael

(Aangestuur vanaf Oceanodroma matsudairae)

Die Oosterse stormswael (Oceanodroma matsudairae) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 25 cm groot en weeg 60 - 65 g met 'n vlerkspan van 52 - 58 sentimeter. Die voël broei op noordwestelike Stille Oseaan-eilande. In Engels staan die voël bekend as Matsudaira's storm-petrel. Die voël is nog net 2 keer opgeteken in Suid-Afrika.

Oosterse stormswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
O. matsudairae
Binomiale naam
Oceanodroma matsudairae
Kuroda, 1922

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig