Old Faithful

Old Faithful is 'n geiser in die Yellowstone Nasionale Park, Wyoming. Dit is bekend omrede dit gemiddeld elke 64.5 minute water uit die grond uit spuit. Die water word 125 tot 175 voet hoog geblaas en ongeveer 10,000 gallon water word elke keer uitgeblaas.

Old Faithful gedurende 'n uitbarsting

BronWysig

  • Collier's Encyclopedia Volume 11, bladsy 77
  • Collier's Encyclopedia Volume 23, bladsy 692

Eksterne skakelsWysig

Koördinate: 44°27′36.83″N 110°49′41.38″W / 44.4602306°N 110.8281611°W / 44.4602306; -110.8281611