Oleksandr Toertsjinof
(Aangestuur vanaf Oleksandr Toertsjynof)
Oleksandr Walentinowitsj Toertsjinof (Oekraïens: Олександр Валентинович Турчинов, gebore 31 Maart 1964) is 'n Oekraïense politikus. Hy is die voormalige waarnemende president, en die voormalige eerste minister van Oekraïne. Hy het van 23 Februarie 2014 tot 7 Junie 2014 as waarnemende president van Oekraïne gedien.
Oleksandr Toertsjinof Олександр Турчинов | |
Waarnemende president van Oekraïne
| |
Ampstermyn 23 Februarie 2014 – 7 Junie 2014 | |
Voorafgegaan deur | Wiktor Janoekowitsj |
---|---|
Opgevolg deur | Petro Porosjenko |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 31 Maart 1964 Dnipropetrofsk, Oekraïense SSR, Sowjetunie (nou Oekraïne) |
Politieke party | Hromada (1998—1999) Vaderland (1999–2014) Populêre front (2014–hede) |
Eggenoot/-note | Hanna Volodymyrivna Toertsjynova |
Alma mater | Dnipropetrofsk Metallurgiese Instituut |
Religie | Baptisme |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oleksandr Toertsjinof.