Oekraïense Sosialistiese Sowjetrepubliek
Die Oekraïense Sosialistiese Sowjetrepubliek of kortweg die Oekraïense SSR (Oekraïens: Українська Радянська Соціалістична Республіка, Українська РСР; Russies: Украинская Советская Социалистическая Республика, Украинская ССР) was een van die republieke van die Sowjetunie.
| |||||
Volkslied: Internasionale Volkslied van die Sowjetunie | |||||
Hoofstad | Kiëf | ||||
Grootste stad | Kiëf | ||||
Amptelike tale | Russies, Oekraïens | ||||
Regering | Sosialisties | ||||
Onafhanklikheid Bestaan
Van Tot |
30 Desember 1922 25 Desember 1991 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
603 700 km2 | ||||
Bevolking - 1991-skatting - Digtheid |
51 706 746 (1ste in USSR) 85,6 / km2 | ||||
Geldeenheid | roebel (RUB )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC) (UTC) | ||||
Internet-TLD | .su | ||||
Skakelkode | + |
Dit was een van die stigterlede van die Sowjetunie in 1922, saam met die Wit-Russiese, Transkaukasiese en Russiese Sowjetrepublieke.
In 1991 het die republiek onafhanklik geword en het die moderne staat Oekraïne ontstaan.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Oekraïense Sosialistiese Sowjetrepubliek.
- "Grondwet van die Oekraïense Sosialistiese Sowjetrepubliek". Werchowna Rada (in Oekraïens). 1978. Besoek op 11 Junie 2008.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel en:Ukrainian Soviet Socialist Republic