Olimpus
Die berg Olimpus (Grieks: Όλυμπος) is die hoogste bergreeks in Griekeland. Sy hoogste piek is Mýtikas, op 2 919 meter.[1] Dit is een van die hoogste pieke in Europa.[2]
Olimpus | |
---|---|
Ligging | Grensgebied tussen Thessalië en Masedonië, Griekeland |
Hoogte | 2 917 meter bo seevlak |
Reeks | Olimpus-massiv |
Koördinate | 40°05′08″N 22°21′31″O / 40.08556°N 22.35861°O |
Eerste bestyging | 2 Mei 1913 |
Eerste bestyger(s) | Christos Kakalos |
Maklikste roete | Hiking |
In Griekse mitologie is die berg beskou as die blyplek van die twaalf Olimpiese gode, die belangrikste twaalf gode van die panteon.[3]
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Mount Olympus
- ↑ SummitPost – Olymbos (Olympus) – Bergklim
- ↑ Europe Ultra-Prominences: peaklist.org
- ↑ Wilson, Nigel (31 Oktober 2005). Encyclopedia of Ancient Greece. Abingdon, Engeland: Routledge. p. 516.
Eksterne skakels
wysig- Die berg Olimpus
- Bestuur van die Olimpus- Nasionale Park Geargiveer 7 Augustus 2013 op Wayback Machine
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Olimpus.