Kaapse hardepeer

Plantspesie
(Aangestuur vanaf Olinia capensis)

Die Kaapse hardepeer (Olinia capensis) is 'n boom en kom in die Wes-Kaap voor. Dit is baie moeilik om hierdie boom en die Hardepeer uitmekaar te ken. By beide is die blare ellipties en 30 – 75 mm lank, glansend aan die bokant en dof aan die onderkant.

Kaapse hardepeer
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Penaeaceae
Genus: Olinia
Spesie:
O. capensis
Binomiale naam
Olinia capensis
(Jacq.) Klotzsch, (1836)
Sinonieme
  • Cremastostemon capensis Jacq.
  • Olinia acuminata Klotzsch
  • Olinia cymosa var. acuminata (Klotzsch) Sond.

Sien ook

wysig

Bronnelys

wysig