Oliver Jackson-Cohen
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Oliver Jackson-Cohen (gebore 29 Maart 1986) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Going the Distance (2010), Faster (2010), en The Raven (2012).
Oliver Jackson-Cohen | |
Geboortenaam | Oliver Mansour Jackson-Cohen[1] |
---|---|
Geboorte | 29 Maart 1986 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2010: Going the Distance
- 2010: Faster
- 2012: The Raven
- 2017: The Healer
Televisiereekse
wysig- 2011: Will & Kate: Before Happily Ever After
- 2013: Dracula
- 2016: Emerald City
- 2018: The Haunting of Hill House
Verwysings
wysig- ↑ "JACKSON-COHEN, Oliver" (in Engels). British Film Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2013. Besoek op 13 November 2012.