Olivia Cooke (gebore 27 Desember 1993) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Signal (2014), Ouija (2014), Me and Earl and the Dying Girl (2015), en Ready Player One (2018).

Olivia Cooke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Olivia Kate Cooke
Geboorte 27 Desember 1993 (1993-12-27) (26 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2012–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2014: The Signal
  • 2014: Ouija
  • 2014: The Quiet Ones
  • 2015: Me and Earl and the Dying Girl
  • 2016: Katie Says Goodbye
  • 2016: The Limehouse Golem
  • 2017: Thoroughbreds
  • 2018: Ready Player One
  • Sound of Metal
  • The Tracking of a Russian Spy
  • Gonzo Girl
  • Courting Danger

TelevisiereekseWysig

  • 2013: Bates Motel
  • 2014: Bates Motel: After Hours
  • 2018: Ready Player One LIVE at SXSW

Video'sWysig

  • 2015: Ouija: Adapting the Fear
  • 2017: Making The Limehouse Golem

Eksterne skakelsWysig