Omloop
Omloop kan verskillende betekenisse hê.
'n Stelsel kan omgeloop word (Engels: "bypass"). Voorbeelde daarvan is:
- Pyplyne: Prosestoerusting, soos beheerkleppe, hitteruilers het gewoonlik 'n omlooplyn sodat die toerusting vervang of herstel kan word tydens bedryf.
- Elektrisiteit:
Die woord omloop word ook gebruik vir iets wat gebruik word (Engels: "circulation"). Byvoorbeeld: