Ondjiva (voor-1975 Pereira d'Eça) is die hoofstad van die Cunene-provinsie in Angola. Die dorp is ook een van die grootse dorpe in die land en het 'n bevolking van 19 602 in 2010 gehad.[1]

Ondjiva

(voorheen Pereira d'Eça)
Ondjiva is in Angola
Ondjiva
Ondjiva
Koördinate: 17°4′S 15°44′O / 17.067°S 15.733°O / -17.067; 15.733Koördinate: 17°4′S 15°44′O / 17.067°S 15.733°O / -17.067; 15.733
LandVlag van Angola Angola
ProvinsieCunene
Hoogte
1 098 m (3 602 ft)
Bevolking
 • Totaal19 602

VerwysingsWysig