One Cold Night
One Cold Night is 'n akoestiese album deur die Suid-Afrikaanse rock-groep Seether. Die album is vrygelaat op 11 Julie 2006 deur Wind-Up Records en is vervaardig deur Shaun Morgan.
One Cold Night | ||||
---|---|---|---|---|
van Seether | ||||
Vrygestel | 11 Julie 2006 | |||
Genre | Post-grunge, acoustic rock, alternative rock | |||
Speeltyd | 58:03 (CD) 62:35 (DVD) | |||
Etiket | Wind-up | |||
Produsent | Shaun Morgan | |||
Seether-chronologie | ||||
|
Die album is 'n lewendige opname van Seether se 22 Februarie 2006 konsert gehou in die Grape Street Club, Philadelphia, Pennsilvanië. Die album bestaan uit 12 akoestiese snitte en sluit 'n DVD van die konsert en ander bonus materiaal in.
Lys en lengte van snitte
wysig- "Gasoline" - 2:57
- "Driven Under" - 4:58
- "Diseased" - 3:46
- "Truth" - 5:15
- "Immortality" - 5:02
- "Tied My Hands" - 5:16
- "Sympathetic" - 4:12
- "Fine Again" - 5:05
- "Broken" - 4:17
- "The Gift" - 5:36
- "Remedy" - 3:41
- "Plastic Man" - 3:34
- "The Gift" [Alternatiewe ateljee weergawe] - 4:24
Album musikante
wysig- Shaun Morgan - Kitaar, stem
- Dale Stewart - Baskitaar, agtergrond stem
- John Humphrey - Tromme
- Pat Callahan - Kitaar