Ongemerkte bergadder
slangspesie
Die Ongemerkte bergadder (Bitis inornata) is 'n skaars adder wat net in die Sneeuberg, noord van Graaff-Reinet tot Cradock voorkom. In Engels staan die slang bekend as die Plain Mountain Adder.
Ongemerkte bergadder | |
---|---|
Oorspronklike illustrasie van A. Smith, 1838. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. inornata
|
Binomiale naam | |
Bitis inornata (A. Smith, 1838)
| |
Sinonieme | |
Identifikasie
wysigDie slang word 25 tot 30 cm lank met 'n maksimum van 35cm. Dit is valerig rooibruin, maar kan dowwe, donkerder vlekke op die rug hê. Dit vreet akkedisse en knaagdiertjies.
Sien ook
wysigBron
wysig- Watter Slang is dit? Johan Marais. Struik Uitgewers. 2008. ISBN 978 1 77007 732 4
Verwysings
wysig- ↑ McDiarmid RW, Campbell JA, Touré T. 1999. Snake Species of the World: A Taxonomic and Geographic Reference, Volume 1. Herpetologists' League. 511 pp. ISBN 1-893777-00-6 (series). ISBN 1-893777-01-4 (volume).