Maak hoofkeuseskerm oop

Die Rooivlerkspreeu (Onychognathus morio) is 'n algemene standvoël in rotsagtige klowe, by kranse en in voorstede waar hulle soms op beskutte lyste van hoë geboue nes maak. Die voël pik soms ektoparasiete van vee en wild af. Die voël is 27 – 30 cm groot en weeg 120 - 155 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-winged Starling.

Rooivlerkspreeu
'n Wyfie rooivlerkspreeu.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sturnidae
Genus: Onychognathus
Spesie: O. morio
Binomiale naam
Onychognathus morio
(Linnaeus, 1766)
Afrika Verbreitungsgebiet Onychognathus morio.png

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Onychognathus morio". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.