Oranjeborsberglyster

Die Oranjeborsberglyster (Chaetops aurantius) is 'n endemies, gelokaliseerde, algemene standvoël teen rotsagtige hange, tipies hoër as 2000 m. Hulle gewoontes is baie soos die van die Kaapse kliplyster s'n. Die voël is 21 – 23 cm groot en weeg 45 - 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Drakensberg Rockjumper.

Oranjeborsberglyster
Chaetops aurantius00.jpg
Volwasse mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Chaetopidae
Genus:
Spesie:
C. aurantius
Binomiale naam
Chaetops aurantius
Layard, 1867
AT1003 map.png
Algemene verspreiding
'n Oranjeborsberglyster met 'n ruspe wat hy gevang het.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Chaetops aurantius". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)