Orenburg
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Orenburg-oblast.
Orenburg (Russies: Оренбург) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Orenburg-oblast. Dit is aan die Oeral-rivier en 1 478 km suidoos van Moskou geleë, baie na aan die grens met Kazachstan. Die bevolking in 2014 was 560 046.
Orenburg Оренбург | |
---|---|
Stad | |
Die Orenburg-spoorwegstasie | |
Die ligging van Orenburg-oblast in Rusland | |
Koördinate: 51°47′N 55°06′O / 51.783°N 55.100°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Orenburg-oblast |
Stigting | 1743 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Joeri Misjtsjerjakof |
Bevolking | |
• Totaal | 560 046 |
Tydsone | UTC+06:00 |
Webwerf | http://www.admin.orenburg.ru/ |
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Forum van Orenburg (ru)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Orenburg.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia