Oribi Gorge-natuurreservaat
Die Oribi Gorge-natuurreservaat in die suide van KwaZulu-Natal is 1 837 hektaar in omvang. Die reservaat is 25 km binnelands van Port Shepstone en die Indiese Oseaan geleë. Die reservaat lê vir 24 km weerskante van die uMzimkulwana-riviervallei. Die bodem van die Oribiravyn is 120 m bo seevlak en die hoogste punt in die reservaat is 680 m bo seevlak.
Oribi Gorge-natuurreservaat | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Naaste dorp | Port Shepstone |
|
|
Koördinate: 30°43′11″S 30°16′12″O / 30.71972°S 30.27000°O | |
Oppervlak | 1 837 ha |
Soogdiere in die reservaat
wysigBron
wysig- Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.