Oshakati-lughawe
Oshakati-lughawe (IATA: OHI, ICAO: FYOS) was 'n vliegveld wat Oshakati in Namibië veral tydens die grensoorlog bedien het. Dit is nou permanent gesluit.
Oshakati-vliegveld | |||
---|---|---|---|
IATA: OHI – ICAO: FYOS | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Bedien | Oshakati | ||
Hoogte bo seevlak | 3 600 vt / 1 097 m | ||
Koördinate | 17°47′50″S 15°42′00″O / 17.79722°S 15.70000°O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
16/34 | 1 620 | 5 314 | Teer |
Bron: GCM[1] |