Othonna armiana
Plantspesie
Othonna armiana is 'n plant wat endemies aan die Noord-Kaap is en kom in die Richtersveld, noordoos van Eksteenfontein voor. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding.
Othonna armiana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Othonna |
Spesie: | O. armiana
|
Binomiale naam | |
Othonna armiana van Jaarsv., (1986)
| |
Sinonieme | |
|