Oubergpas (Sutherland)
Oubergpas is 'n bergpas in die Roggeveldberge wat op 'n grondpad ten noorde van Sutherland lê. Die pas bereik 'n hoogte van 1 402 m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:8.